Nancy Drew deur Anica 11jr

Nancy Drew is ‘n speurder. Sy los sake op, groot en klein. Ek hou van hierdie boek omdat daar altyd iets interessants gebeur. In hierdie boek moet Nancy ‘n saak oplos wat iemand geheimsinning verdwyn. Daar is nooit ‘n vervelige oomblik nie. Sy deel dit altyd met haar twee beste vriende, Bes en George. As jy van avontuur hou, is hierdie boek net reg vir jou!!

 Anica-11jr